Tuesday, May 26, 2009


Hier het ons grasse gedoen.
van die grasse wat ons gedoen het:
1. rooi gras
2. assegaai gras
3. bushveld signal grass
4. common vinger grass
5. spiderweb grass ens...
daar is nog baie... vir een of ander rede het almal dit baie vinnig geleer ken. ons het ook die dele waar uit grasse bestaan geleer en of dit n soet veld of suurveld is.
Die weidings waarde en of dit n decreaser of increaser is... so met al daai informasie sal jy kan weet watse tipe diere wel van watter gras soort hou! en bv die vinger gras is n aanduiding van goeie veld kondisie.

Wednesday, May 13, 2009

ekologie


Die week het ons ekologie gedoen, het baie geleer oor die natuur en hoe alles in mekaar in skakel!!!
Ons het ook die trophic pyramid gedoen wat aandui waar alles in die natuur in mekaar pas en wat is die doel daarvoor.
Cobus het ons dam toe gevat naby die seuns se huis en ons meer vertel van alles.

kos maak dag



Ons het almal by die seuns huis bymekaar gekom en chef edward het ons die higiene van n kombuis gewys. En ons het die dag ons eie middag ete voorberei en gemaak dit was lekker en almal het goed saam gewerk...

1ste week



Ons het die 1ste week net geleer om as n span te werk en hoe om te luister en boodskappe korrek uit te gee... ons het ook lekker tye gehad soos sport en "games" en baie grappe gemaak...

hallo!!!


1ste dag by Sondela!!
Ons was almal verwelkom en dinge het goed afgeloop...
Ons het ons nuwe huis maats ontmoet en leer ken almal was baie opgewonde oor die nuwe omgewing en n nuwe begin in ons toekoms..
Ek het my goed uit gepak en ons was net rustig vir die res van die dag.