Wednesday, July 8, 2009
fotodag
ons het 1 dag in die klas gesit en ons was laat weet ons moet ons self regkry vir fotos so ons het n foto dag gehaad. net om mense te wys wat ons al behandel het en hoe baie ons dit geniet. dit was snaaks want op n oomblik toe kon ons nie meer smile nie want ons begin die heeltyd lag vir mekaar. maar dit was lekker
transvaal museum
ons het die dag n uitstappie gevat na die transvaal museum en ook die planetarium. dit was verskriklik lekker en ons het dit baie geniet. ons het na al die diere gekyk en ook na al die familie orders waarin die diere verdeel is. ek en Chane het gedink die kreatier is verskriklik snaak en moes net n foto saam hom neem. die dag was lekker ons het opad soentoe langs die pad gestop waar ons n lekker broodjie, chip, sjokolade en n koeldrank gekry het ons was die heeldag bederf. ons het baie gelag maar ook baie geleer! by die Voël afdeling het ons n gids gehaad wat ons als gewys het en ook vertel het dit was baie interesant.
Tuesday, July 7, 2009
aasvoëls
sterrekunde
geomorfologie
Subscribe to:
Posts (Atom)