Tuesday, July 7, 2009

klimaat

ons het geleer van die klimaat en weer deur om na die wolke te kyk. dit was baie interesant. dit was n vinnige les en almal het geweet wat aangaan. so nou kan ons sien as dit gaan reen of nie!
op Sondela sien mens die mooiste wolke en sonopkoms. ons het dit baie geniet.

No comments:

Post a Comment