Tuesday, July 7, 2009

reptiele
















ons het reptiele gedoen dit was goed gewees ons het nie regtig so baie gesien nie maar dit was nogsteeds lekker. marno het n dag se les vir ons kom aanbied oor slange en hoe giftig hulle is.
ons het geleer watse tipe gif elkeen het en hoe skadelik dit is vir die mens...

No comments:

Post a Comment