Wednesday, July 8, 2009
fotodag
ons het 1 dag in die klas gesit en ons was laat weet ons moet ons self regkry vir fotos so ons het n foto dag gehaad. net om mense te wys wat ons al behandel het en hoe baie ons dit geniet. dit was snaaks want op n oomblik toe kon ons nie meer smile nie want ons begin die heeltyd lag vir mekaar. maar dit was lekker
transvaal museum
ons het die dag n uitstappie gevat na die transvaal museum en ook die planetarium. dit was verskriklik lekker en ons het dit baie geniet. ons het na al die diere gekyk en ook na al die familie orders waarin die diere verdeel is. ek en Chane het gedink die kreatier is verskriklik snaak en moes net n foto saam hom neem. die dag was lekker ons het opad soentoe langs die pad gestop waar ons n lekker broodjie, chip, sjokolade en n koeldrank gekry het ons was die heeldag bederf. ons het baie gelag maar ook baie geleer! by die Voël afdeling het ons n gids gehaad wat ons als gewys het en ook vertel het dit was baie interesant.
Tuesday, July 7, 2009
aasvoëls
sterrekunde
geomorfologie
klimaat
insekte
...fun...
ai ai ek en vaatjie het n modder geveg gehaad. ek het gesukkel met my grasse en ons moes n stap roete uitwerk vir die volgende dag , en liaan het aangebied om my te help, ons het sommer net dam toe gestap daar naby die seuns huis en die grasse bekyk, en dis toe ek besluit het n student moet nog fun he ook en ek het hom gegooi met modder en op die ou einde stap ons terug huis toe en almal het vir ons gelag... dit was baie snaaks en lekker!
reptiele
soogdiere
ons het toe die soogdiere gedoen dit was vir my die lekkerste deel omrede ek baie belangstel in diere! dit was verskriklik lekker en ons het dit baie geniet. ons het die verskillende soogdiere geleer en ook die optrede van elkeen ek het baie fotos geneem. dit was lekker ons het gaan stap en tot naby die bokke gekom.
voels
die week het ons voëls gedoen dit was vir my die 1ste ek was nog nooit geintreseerd in voëls nie maar dit was nogsteeds lekker. ons moes die verskille tussen die voëls ken en so ook hulle geluide. alles het goed afgeloop. ons het die week in die veld geloop agter mekaar met verkykers en gekyk watse voëls ons kon sien dit was lekker.
bome
hier het ons geleer van al die verskillende bome... dit was baie interesant, ek het nie my bome geken nie en ons het toe regtig baie bome geleer!
ons het nie net die name geleer nie maar ook die biologiese name en die traditionele gebruike en so ook die mediese gebruike van elke boom. dit is baie belangrik om die inligting te ken veral in die rigting wat ons in gaan!
ons het omtrent elke dag in die veld gaan stap en kyk na bome en hoe hulle blare verskil.
Tuesday, May 26, 2009
Hier het ons grasse gedoen.
van die grasse wat ons gedoen het:
1. rooi gras
2. assegaai gras
3. bushveld signal grass
4. common vinger grass
5. spiderweb grass ens...
daar is nog baie... vir een of ander rede het almal dit baie vinnig geleer ken. ons het ook die dele waar uit grasse bestaan geleer en of dit n soet veld of suurveld is.
Die weidings waarde en of dit n decreaser of increaser is... so met al daai informasie sal jy kan weet watse tipe diere wel van watter gras soort hou! en bv die vinger gras is n aanduiding van goeie veld kondisie.
Wednesday, May 13, 2009
ekologie
kos maak dag
1ste week
hallo!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)